IT Support Spanleier

Communicate IT

Not Interested
Bookmark
Report This Job

profile Job Location:

Cape Town - South Africa

profile Monthly Salary: Not Disclosed
Posted on: 12 hours ago
Vacancies: 1 Vacancy

Job Summary

Reference: CTI006570-Chels-1

My kliënt n vinnig groeiende en dinamiese maatskappy soek n IT Support Spanleier wat die perfekte balans het tussen tegniese kennis en mensebestuur.
As jy iemand is wat stelsels verstaan gemaklik is met application support en nie skrik vir n Excel report of n een-tot-een gesprek nie dan praat ek met jou

Duties & Responsibilities


Wat my kliënt soek:
Sterk IT support ervaring vorige leidingservaring
Goeie begrip van stelsels integrasies en application support
Iemand wat gemaklik is met reporting en data insigte
Selfversekerd om performance reviews te hanteer en eerlike gesprekke te voer
n Probleemoplosser wat kalm bly onder druk
Goeie kommunikasie jy kan met almal werk
As jy reg is om n span te lei impak te maak en beide tegnies én strategies betrokke te wees dan wil my kliënt jou ontmoet!
Stuur jou CV my kliënt wag vir jou!


Kontak asseblief Chelsea Fisher op of en kwoteer verwysing: CTI006570.

Connect with us on and Register your CV to create a profile or to view all our Jobs in Information Technology. One of the best Developer Recruitment Agencies in Cape Town.

Let us assist you with your IT careers. For Further C# Developer jobs C Developer jobs Java Developer Developer careers Angular Developer and Full stack developer jobs.

Package & Remuneration

R 280 000 - R 350 000 - Annually
Reference: CTI006570-Chels-1My kliënt n vinnig groeiende en dinamiese maatskappy soek n IT Support Spanleier wat die perfekte balans het tussen tegniese kennis en mensebestuur.As jy iemand is wat stelsels verstaan gemaklik is met application support en nie skrik vir n Excel report of n een-tot-een...
View more view more