Department Description/Departement Beskrywing
Library and Information Service
Assistant Librarian 1: Engineering and Forestry Library (Post Level 10.2)
(Stellenbosch Campus)
Ref. BIB/267/1025
Biblioteek- en Inligtingsdiens
Assistent-bibliotekaris 1: Ingenieurswese- en Bosboubiblioteek (Posvlak 10.2)
(Stellenbosch-kampus)
Verw. BIB/267/1025
Duties/Pligte
- The incumbent is responsible for the circulation section of the Engineering and Forestry Library with all the related administrative duties attached to the Division.
- Providing general information service to clients.
- Assisting with interlibrary loan duties.
- Postings on social media and plasma screens.
- Various other general administrative tasks e.g. circulation statistics.
- Die posbekler is verantwoordelik vir die uitleenafdeling van die Ingenieurs- en Bosboubiblioteek en al die administratiewe funksies verbonde aan die Afdeling
- Verskaf n algemene inligtingsdiens aan klinte.
- Hulpverlening met pligte verbonde aan die interbiblioteekleningdiens.
- Plasings op sosiale media en plasmaskerms.
- Verskeie ander algemene administratiewe pligte bv sirkulasie statistiek.
Job Requirements/Pos Vereistes
- A diploma in Library and Information Science or equivalent qualification.
- At least two years experience in an academic or special library environment.
- Technical experience (such as solving basic IT problems).
- Strong client- and service-oriented skills.
- Good written and verbal communication skills.
- Strong computer proficiency including sound knowledge of the Windows environment and a variety of computer software.
- Good interpersonal and teamwork skills.
- n Diploma in Biblioteek- en Inligtingkunde of n gelykwaardige kwalifikasie.
- Minstens twee jaar se ervaring in n akademiese of spesiale biblioteek.
- Tegniese ervaring (soos om basiese IT-probleme op te los).
- Sterk klint- en diensgeorinteerde vaardighede.
- Goeie skriftelike en mondelinge kommunikasievaardighede.
- Sterk rekenaarvaardighede met inbegrip van goeie kennis van die Windows-omgewing en n verskeidenheid rekenaarsagteware.
- Goeie interpersoonlike en spanwerkvaardighede.
Recommendation/Aanbeveling
- Experience of the ALMA integrated library system especially the circulation module.
- Knowledge of engineering-specific databases.
- Ervaring van die ALMA gentegreerde biblioteekstelsel veral die sirkulasiemodule.
- Kennis van gespesialiseerde ingenieursdatabasisse.
How To Apply/Hoe Om Aansoek Te Doen
#LI-POST
#PSS
The University is committed to employment equity (EE) and appointments will be made in line with the institutional EE Plan.
Stellenbosch University reserves the right not to make an appointment.
Your application comprising a comprehensive curriculum vitae (including the names and email addresses of at least three references) must reach the University before or on the closing date in the advertisement.
Apply online at by clicking Apply now at the top to the right of the page for the specific vacancy.
The University reserves the right to investigate qualifications and conduct background checks on all candidates.
If you have received no feedback from the University after four to six weeks of the closing date kindly accept that your application was unsuccessful.
Die Universiteit Stellenbosch is tot gelyke indiensneming (GI) verbind en aanstellings word ooreenkomstig die institusionele GI-plan gemaak.
Die Universiteit Stellenbosch behou die reg voor om nie n aanstelling te maak nie.
U aansoek moet vergesel wees van n volledige curriculum vitae (met die name en e-posadresse van minstens drie referente) en moet die Universiteit voor of op die sluitingsdatum in die advertensie bereik.
Doen aanlyn by aansoek deur op Apply nowregs boaan die bladsy vir die spesifieke vakature te klik.
Die Universiteit behou die reg voor om kwalifikasies na te gaan en agtergrondinligting oor alle kandidate in te win.
Indien u nie binne vier tot ses weke na die sluitingsdatum van die Universiteit verneem nie aanvaar asseblief dat u aansoek onsuksesvol was.
Enquiries/Navrae
Enquiries about this post: Ms Naomi Visser on or at
Enquiries regarding remuneration/benefits as well as technical assistance with the electronic application process: Human Resources Client Services Centre on (Stellenbosch) / (Tygerberg)or at
Navrae oor hierdie pos: Me. Naomi Visser by of by
Navrae oor vergoeding/voordele asook tegniese ondersteuning met die elektroniese aansoekproses: Menslike Hulpbronne Klintedienssentrum by (Stellenbosch) / (Tygerberg)of by
Department Description/Departement Beskrywing Library and Information Service Assistant Librarian 1: Engineering and Forestry Library (Post Level 10.2) (Stellenbosch Campus) Ref. BIB/267/1025 Biblioteek- en Inligtingsdiens Assistent-bibliotekaris 1: Ingenieurswese- en Bosboubiblioteek (Posvlak 10....

View more
View less