Posbeskrywing:
Ons is op soek na n Senior Klerk vir n professionele rekenmeestersfirma in Malmesbury. Indien jy passievol is oor rekeningkunde en jou loopbaan na die volgende vlak wil neem lees verder!
- Wat ons soek:
- BCom-graad voltooi
- Voltooide SAIPA-artikels
- Ervaring met Sage CaseWare IQ en GreatSoft
- Noodsaaklik: goeie administratiewe vaardighede en oog vir detail
- Selfstandig en professioneel met goeie kommunikasievaardighede (Afrikaans & Engels)
Jou daaglikse take sal insluit:- Voorbereiding en opstel van finansiële state
- Rekonsiliasies en kliëntrekeningadministrasie
- Ondersteuning vir belasting en ander finansiële proses
- Werk met verskeie rekeningkundige sagteware stelsels
Required Experience:
Senior IC
Posbeskrywing: Ons is op soek na n Senior Klerk vir n professionele rekenmeestersfirma in Malmesbury. Indien jy passievol is oor rekeningkunde en jou loopbaan na die volgende vlak wil neem lees verder!Wat ons soek:BCom-graad voltooiVoltooide SAIPA-artikelsErvaring met Sage CaseWare IQ en GreatSoftNo...
Posbeskrywing:
Ons is op soek na n Senior Klerk vir n professionele rekenmeestersfirma in Malmesbury. Indien jy passievol is oor rekeningkunde en jou loopbaan na die volgende vlak wil neem lees verder!
- Wat ons soek:
- BCom-graad voltooi
- Voltooide SAIPA-artikels
- Ervaring met Sage CaseWare IQ en GreatSoft
- Noodsaaklik: goeie administratiewe vaardighede en oog vir detail
- Selfstandig en professioneel met goeie kommunikasievaardighede (Afrikaans & Engels)
Jou daaglikse take sal insluit:- Voorbereiding en opstel van finansiële state
- Rekonsiliasies en kliëntrekeningadministrasie
- Ondersteuning vir belasting en ander finansiële proses
- Werk met verskeie rekeningkundige sagteware stelsels
Required Experience:
Senior IC
View more
View less