drjobs Instandhoudingsbestuurder Plaasbestuurder

Instandhoudingsbestuurder Plaasbestuurder

Employer Active

1 Vacancy
drjobs

Job Alert

You will be updated with latest job alerts via email
Valid email field required
Send jobs
Send me jobs like this
drjobs

Job Alert

You will be updated with latest job alerts via email

Valid email field required
Send jobs
Job Location drjobs

Calvinia - South Africa

Monthly Salary drjobs

Not Disclosed

drjobs

Salary Not Disclosed

Vacancy

1 Vacancy

Job Description

Reference: CPT001316NP1


Ons klint het n wonderlike geleentheid in dieCalvinia distrik vir n energieke en hardwerkende persoon om verantwoordelikheid te neem vir die onderhoud van al die toerusting en implemente op die plaas.

Duties & Responsibilities


VERANTWOORDELIKHEDE:
Alle algemene onderhoud en herstelwerk op die plaas wat insluit
Onderhoud van heinings bakke waterpypleidings trekkers voertuie
Opstel van jaarlikse instandhoudingsplan
Beleid implementeer en effektief uitvoer om koste te bespaar
Algemene instandhouding van die plaas
Hulp aan eienaar se plaasbestuurder in die versorging van vee en uitbreiding van die kudde
Rekordhouding en administratiewe take
Verseker dat onderhoud van alle toerusting geskeduleer is
Bestuur voorkomende instandhoudingsprogram

VEREISTES:
n toepaslike kwalifikasie en n minimum van drie jaar uitgebreide ondervinding in algehele instandhouding van die plaas
Basiese administrasie en rekordhoudingvaardighede
Rekenaarvaardig (MS Office)
Goeie interpersoonlike en organisatoriese vaardighede
Geldige bestuurslisensiekode 08
Moet sonder toesig kan werk en selfgedrewe wees
Hierdie geleentheid is ideaal vir n volwasse persoon met nieskoolgaande kinders.


OM AANSOEK TE DOEN:
doen aanlyn aansoek by of
klik op die Apply knoppie of
stuur n omvattende CV na
met INSTANDHOUDINGSBESTUURDER in die onderwerp

Employment Type

Full-Time

About Company

Report This Job
Disclaimer: Drjobpro.com is only a platform that connects job seekers and employers. Applicants are advised to conduct their own independent research into the credentials of the prospective employer.We always make certain that our clients do not endorse any request for money payments, thus we advise against sharing any personal or bank-related information with any third party. If you suspect fraud or malpractice, please contact us via contact us page.