n Wonderlike geleentheid in die Calvinia distrik vir n energieke en hardwerkende persoon met n passie vir veeboerdery.
Duties & Responsibilities
Die posbekler sal direk aan die eienaar rapporteer en die primre fokus van aktiwiteite het betrekking op die vee en uitgebriede lusern verbouing.
Ons soek iemand met opleiding in en/of ondervinding van vee en lusern boerdery. Die ideale kandidaat beskik oor goeie kommunikasie en interpersoonlike vaardighede om leiding uit te kan voer in spanverband.
In ruil vir u geesdrif en toewyding word n onderhandelbarevergoedingspakket wat behuising insluit gebied.
Belangstellendes doen asb. deur enige van die volgende opsies uit te voer:
Disclaimer: Drjobpro.com is only a platform that connects job seekers and employers. Applicants are advised to conduct their own independent research into the credentials of the prospective employer.We always make certain that our clients do not endorse any request for money payments, thus we advise against sharing any personal or bank-related information with any third party. If you suspect fraud or malpractice, please contact us via contact us page.