Technical

Holler Trade Cc


Job Location:

Amsterdam - Netherlands

Monthly Salary: Not Disclosed
Posted on: 5 days ago
Vacancies: 1 Vacancy

Job Summary

Tegniese werks geleenthede beskikbaar in Nederland vir kandidate wat voldoen aan die volgende vereistes:

  • Kandidaat moet verkieslik jonger wees as 29 jaar oud soos vereis word in Nederland vir hoogs bekwame tegnisie visas.
  • Die kandidaat moet beskik oor n tegniese kwalifikasie insluitende n ambags toets.
  • Ten minste 3 jaar werks ondervinding in n tegniese rol he.
  • Afrikaans vloeiend kan praat.  Dit gee Nederlandse werkgewers die gemoedsrus dat die kandidaat vinnig Nederlands sal kan leer.

 

Geintreseerde kandidate moet die volgende dokumente handig he vir applikasie:

  • Volledige breedvoerige CV
  • Passpoort kopie
  • Handel (Trade) sertifikaat
  • Bestuurs lisensie
  • Verwysings

 

Die verwing proses van aansoek tot jou aankoms in Nederland vat ongeveer 2 maande.  Die volgende stappe is n kort oorsig van die prosedure:

  1. Kandidaat aansoek
  2. Eerste oproep
  3. Tegniese onderhoud
  4. Hervestiging oproep
  5. Dokumentasie en Visa
  6. Aankoms in Nederland

Kandidate sal bygestaan word met elke stap op die pad.


Qualifications :

Handel Sertifikaat


Bykomende inligting :

  • Afrikaans sprekend

Kandidate moet Suid Afrikaans wees en bereid wees om oorsee te werk.

EERSTENS KONTRAK EN DAN PERMANENTE POSTE hernubare werks visa 5 jaar tydperke

Hierdie pos is vir werk in Nederland.

 


Remote Work :

No


Employment Type :

Full-time

Tegniese werks geleenthede beskikbaar in Nederland vir kandidate wat voldoen aan die volgende vereistes:Kandidaat moet verkieslik jonger wees as 29 jaar oud soos vereis word in Nederland vir hoogs bekwame tegnisie visas.Die kandidaat moet beskik oor n tegniese kwalifikasie insluitende n ambags toets...

About Company

Holler Trade CC was established in 1990 as an export trading house offering sourcing, procurement and logistics into Africa. Our head office is in Midrand, Johannesburg, South Africa. We have offices in Lusaka, Zambia and representation in Botswana and Zimbabwe.  We have been trading ... View more

View Profile View Profile