Finansiële Beampte
Centurion - South Africa
Job Summary
ń Godsdienstige instelling geleë in Pierre van Ryneveld Centurion is op soek na n bekwame Finansiële Beampte om finansiële administrasie en betaalstaatprosesse akkuraat te bestuur.
Doel van die pos:
Die Finansiële Beampte is verantwoordelik vir die effektiewe uitvoering van finansiële administrasie insluitend inkomste uitgawes en betaalstaat. Die rol fokus op akkuraatheid tydige verwerking en voldoening aan interne prosedures.
Minimum opleiding (noodsaaklik):
- Nasionale Senior Sertifikaat
- 3 - 5 jaar bewese Rekenkundige opleiding of ervaring in Finansiële Administrasie
- Finansiële administrasie en boekhouding
- Hantering van betaalstaatprosesse
- Werk met finansiële stelsels soos Pastel
- Bestuur van inkomste en uitgawes rekords
- Vaardighede en kennis (noodsaaklik):
- Vaardigheid in Pastel en MS Excel
- Kennis van betaalstaatverwerking
- Sterk aandag aan detail en akkuraatheid
- Goeie administratiewe en organisatoriese vaardighede
- Taalvaardig in Afrikaans en Engels
- Eie vervoer en geldige rybewys
- Vermoë om onafhanklik en onder druk te werk
About Company
Human Capital Specialists Partnering with us is an investment into your future success Founded by Pieter van Rooyen in 1996, we at CLS Human Capital Specialists offer a comprehensive range of solutions integral to Human Resources and Organisational Development. Contact Us About US We ... View more