Geregistreerde Verpleegkundige
Chrismar Villas/Bellville Senior Sentrum n program van Badisa het n vakature vir n Geregistreerde Verpleegkundige in die Sorgeenheid.
Vereistes:
- Geregistreer by SARV (SANC).
- Effektiewe kommunikasie vaardigheid in Afrikaans en Engels.
- Rekenaarvaardig in MS Word Excel en Outlook.
- Eie vervoer verpligtend.
Karaktereienskappe:
- Iemand wat aanpasbaar is by die unieke omgewing van die Oord waar omgee met deernis n kernwaarde is.
- Iemand vir wie dit n roeping en n passie is.
- Iemand wat gemaklik in n spanverband kan en wil funksioneer.
- Iemand met goeie menseverhoudinge en interpersoonlike vaardighede.
- Iemand met n leerbare gees en die vermoë om kennis en vaardighede te deel.
- Iemand met n deelnemende bestuurstyl.
Verantwoordelikhede sluit in:
- Voldoen aan die Wet op Verpleging/Bestek van Praktyk.
- Fasilitering van personeel in die Sorgeenheid.
- Fasilitering van inwoners in die Sorgeenheid en inwoners van Chrismar Villas.
- Skakeling met die multidissiplinêre span sowel as familielede van inwoners.
- Handhaaf norme en standaarde vir versorging van ouer persone.
- Kennis van Badisa (as organisasie) se missie en visie as n barmhartigheidsdiensorganisasie.
Sluitingsdatum: 1 Desember 2025
Diensaanvaarding: So spoedig moontlik.
Rig aansoek met n volledige CV bewyse van kwalifikasies en besonderhede van referente aan: Die Bestuurder per epos:
Navrae:
Die beheerraad behou die reg voor om geen aanstelling te maak indien n geskikte kandidaat nie gevind word nie.
IntroductionGeregistreerde VerpleegkundigeChrismar Villas/Bellville Senior Sentrum n program van Badisa het n vakature vir n Geregistreerde Verpleegkundige in die Sorgeenheid.Vereistes:Geregistreer by SARV (SANC).Effektiewe kommunikasie vaardigheid in Afrikaans en Engels.Rekenaarvaardig in MS Word E...
Geregistreerde Verpleegkundige
Chrismar Villas/Bellville Senior Sentrum n program van Badisa het n vakature vir n Geregistreerde Verpleegkundige in die Sorgeenheid.
Vereistes:
- Geregistreer by SARV (SANC).
- Effektiewe kommunikasie vaardigheid in Afrikaans en Engels.
- Rekenaarvaardig in MS Word Excel en Outlook.
- Eie vervoer verpligtend.
Karaktereienskappe:
- Iemand wat aanpasbaar is by die unieke omgewing van die Oord waar omgee met deernis n kernwaarde is.
- Iemand vir wie dit n roeping en n passie is.
- Iemand wat gemaklik in n spanverband kan en wil funksioneer.
- Iemand met goeie menseverhoudinge en interpersoonlike vaardighede.
- Iemand met n leerbare gees en die vermoë om kennis en vaardighede te deel.
- Iemand met n deelnemende bestuurstyl.
Verantwoordelikhede sluit in:
- Voldoen aan die Wet op Verpleging/Bestek van Praktyk.
- Fasilitering van personeel in die Sorgeenheid.
- Fasilitering van inwoners in die Sorgeenheid en inwoners van Chrismar Villas.
- Skakeling met die multidissiplinêre span sowel as familielede van inwoners.
- Handhaaf norme en standaarde vir versorging van ouer persone.
- Kennis van Badisa (as organisasie) se missie en visie as n barmhartigheidsdiensorganisasie.
Sluitingsdatum: 1 Desember 2025
Diensaanvaarding: So spoedig moontlik.
Rig aansoek met n volledige CV bewyse van kwalifikasies en besonderhede van referente aan: Die Bestuurder per epos:
Navrae:
Die beheerraad behou die reg voor om geen aanstelling te maak indien n geskikte kandidaat nie gevind word nie.
View more
View less