Vars Produkte Bestuurder By Retailer

Equip Recruit

Not Interested
Bookmark
Report This Job

profile Job Location:

Johannesburg - South Africa

profile Monthly Salary: Not Disclosed
Posted on: 22 days ago
Vacancies: 1 Vacancy

Job Summary

Introduction

VARS PRODUKTE VRUGTE EN GROENTE BESTUURDER POS BY KORPORATIEWE HANDELAAR IN PRETORIA OOS AREA.

STUUR JOU CV NA

Duties & Responsibilities

Daaglikse verkryging van vars groente en vrugte produkte vanaf Tshwane Vars Produkte Mark sowel as boere en ander verskaffers van produkte aan die korporatiewe winkel in Pretoria Oos area.

Bestuur van personeel soos pakkers trokdrywers en stoormanne van groente en vrugte in die winkel.

Rapportering aan direksie mbt beskikbaarheid van produklyne.

Toesig oor rakke van groente en vrugte in die winkel.

Desired Experience & Qualification

Ervaring van Fruit & Veg departement in groot winkels met 12 en meer kasregisters.

Package & Remuneration

Salaris onderhandelbaar gebaseer op jare ervaring in soortgelyke poste.

IntroductionVARS PRODUKTE VRUGTE EN GROENTE BESTUURDER POS BY KORPORATIEWE HANDELAAR IN PRETORIA OOS AREA.STUUR JOU CV NA Duties & ResponsibilitiesDaaglikse verkryging van vars groente en vrugte produkte vanaf Tshwane Vars Produkte Mark sowel as boere en ander verskaffers van produkte aan die korpor...
View more view more

Key Skills

  • Flash
  • FX
  • Lighting
  • Arabic English Translation
  • Jboss
  • Analytics