Aftree-oord aan die Wesrand benodig n ervare Fasiliteite en Terreinbestuurder.
Mail CV na
Duties & Responsibilities
Bestuur Huishouding Wassery en Tuine op die terrein.
Hou toesig oor 25 werkers op die terrein en in die geboue.
Funksies en aktiwiteite wat inwoners en besoekers betrek.
Desired Experience & Qualification
Ten minste tien jaar ervaring van aftreeoorde of soortgelyke fasiliteite word vereis.
Salaris is onderhandelbaar rondom R22000 per maand met vervoertoelaag en een ete per dag.
IntroductionAftree-oord aan die Wesrand benodig n ervare Fasiliteite en Terreinbestuurder.Mail CV na Duties & ResponsibilitiesBestuur Huishouding Wassery en Tuine op die terrein.Hou toesig oor 25 werkers op die terrein en in die geboue.Funksies en aktiwiteite wat inwoners en besoekers betrek.Desired...
Aftree-oord aan die Wesrand benodig n ervare Fasiliteite en Terreinbestuurder.
Mail CV na
Duties & Responsibilities
Bestuur Huishouding Wassery en Tuine op die terrein.
Hou toesig oor 25 werkers op die terrein en in die geboue.
Funksies en aktiwiteite wat inwoners en besoekers betrek.
Desired Experience & Qualification
Ten minste tien jaar ervaring van aftreeoorde of soortgelyke fasiliteite word vereis.
Salaris is onderhandelbaar rondom R22000 per maand met vervoertoelaag en een ete per dag.
View more
View less