Corprotech Accountants is opsoek na n voltydse Rekenmeester Assistent in Rustenburg. Die kandidaat sal die rekenmeester ondersteun met finansiële take insluitend Pastel invoere salarisprosesserings rekonsiliasies BTW- en inkomstebelastingopgawes en SARS-aangeleenthede.
- Minimum 5 jaar ondervinding in privaat rekenmeesterspraktyk (onder die leiding van n senior rekenmeester)
- Payroll prosessering en rekonsiliasies (verkieslik met VIP Salarisprogram).
- EasyFile prosessering.
- Pastel prosessering.
- Microsoft Excel vaardig.
- BTW-berekeninge en indiening van BTW- en PAYE-opgawes.
- SARS-korrespondensie en alle eFiling-aangeleenthede.
- SARS Inkomstebelastingopgawes (Maatskappye Trusts en Individue).
- SARS-verifikasies.
- Kennis van Xero Accounting asook Dext invoere sal baie bevordelik wees vir aansoek.
Salaris: Gegrond op kennis en ervaring van suksesvolle kandidaat.
Sluitingsdatum: 28 Februarie 2026
Stuur CVs na:
Dui asseblief u salarisverwagting aan.
Indien u nie voor 31 Maart 2026 terugvoering ontvang nie kan die aansoek as onsuksesvol aanvaar word.
PosbeskrywingCorprotech Accountants is opsoek na n voltydse Rekenmeester Assistent in Rustenburg. Die kandidaat sal die rekenmeester ondersteun met finansiële take insluitend Pastel invoere salarisprosesserings rekonsiliasies BTW- en inkomstebelastingopgawes en SARS-aangeleenthede.VereistesMinimum 5...
Corprotech Accountants is opsoek na n voltydse Rekenmeester Assistent in Rustenburg. Die kandidaat sal die rekenmeester ondersteun met finansiële take insluitend Pastel invoere salarisprosesserings rekonsiliasies BTW- en inkomstebelastingopgawes en SARS-aangeleenthede.
- Minimum 5 jaar ondervinding in privaat rekenmeesterspraktyk (onder die leiding van n senior rekenmeester)
- Payroll prosessering en rekonsiliasies (verkieslik met VIP Salarisprogram).
- EasyFile prosessering.
- Pastel prosessering.
- Microsoft Excel vaardig.
- BTW-berekeninge en indiening van BTW- en PAYE-opgawes.
- SARS-korrespondensie en alle eFiling-aangeleenthede.
- SARS Inkomstebelastingopgawes (Maatskappye Trusts en Individue).
- SARS-verifikasies.
- Kennis van Xero Accounting asook Dext invoere sal baie bevordelik wees vir aansoek.
Salaris: Gegrond op kennis en ervaring van suksesvolle kandidaat.
Sluitingsdatum: 28 Februarie 2026
Stuur CVs na:
Dui asseblief u salarisverwagting aan.
Indien u nie voor 31 Maart 2026 terugvoering ontvang nie kan die aansoek as onsuksesvol aanvaar word.
View more
View less