Makelaar

Not Interested
Bookmark
Report This Job

profile Job Location:

Rustenburg - South Africa

profile Monthly Salary: Not Disclosed
Posted on: Yesterday
Vacancies: 1 Vacancy

Job Summary

Reference: PTA000131-KB-1

Makelaar pos: Magaliesburg NW

Verantwoordelikhede:

- Ontwikkel en implementeer n doeltreffende bemarkingsstrategie om nuwe besigheid te werf en te laat
groei
- Handhaaf bestaande besigheid deur professionele verhoudings met kliënte te vestig en te onderhou;
- Ontleed en evalueer bestaande versekeringspolisse bied vergelykende ontledings aan en stel
alternatiewe voor aan kliënte;
- Implementeer effektiewe besigheidspraktyke om sukses te verseker;
- Bou en handhaaf sterk verhoudings met beide interne spanlede en eksterne kliënte; en
- Bly op hoogte van die nuutste wetgewing en regulasies in die korttermynversekeringsbedryf.

Vaardighede Kwalifikasies en Algemene Vereistes:
- Graad 12 kwalifikasie sal as vereiste dien en n toepaslike nagraadse kwalifikasie sal voorkeur
geniet;
- Voltooide NQF 4 Kwalifikasie sal as voorkeur dien;
- Regulatoriese Eksamen Sertifikate (RE1/5) sal as voorkeur dien;
- Ten volle tweetalig in Afrikaans- en Engels (mondelinge en skriftelike kommunikasie);
- Sterk rekenaarvaardigheid en bevoegdheid in MS Office;
- Handhaaf uitstekende kliënteverhouding;
- Voorkeur sal gegee word aan kandidate met relevante ervaring in oesversekering en
bateversekeringbemarking;
- Sterk geskrewe en verbale kommunikasievaardighede in Afrikaans en Engels;
- Skoon krediet- en kriminele rekord is n vereiste;
- Bereidwilligheid om te reis; en
- Geldige bestuurslisensie en betroubare eie voertuig sal as minimum vereiste dien.

Sou u belangstel in die pos - stuur asb volledige cv na

Duties & Responsibilities

M
Reference: PTA000131-KB-1Makelaar pos: Magaliesburg NWVerantwoordelikhede:- Ontwikkel en implementeer n doeltreffende bemarkingsstrategie om nuwe besigheid te werf en te laatgroei- Handhaaf bestaande besigheid deur professionele verhoudings met kliënte te vestig en te onderhou;- Ontleed en evalueer ...
View more view more