Die rol sluit in algemene terrein- en gebou-onderhoud klein herstelwerk loodgietersprobleme en koördinering van klein bou-/opknappingsprojekte met kontrakteurs.
Qualifications :
Vereistes: 35 jaar toepaslike instandhoudings-/handyman-ervaring; goeie praktiese vaardighede (herstelwerk basiese bouwerk loodgieters); betroubaar selfstandig en detail-georiënteerd.
Bestuurderslisensie is n voordeel. Bereid om soms noodwerk na-ure te hanteer.
Bykomende inligting :
Minimum vereistes:
- Geldige PSIRA-registrasie
- Bewese ervaring in toegangbeheer en terrein-/fabriek-sekuriteit (voorkeur).
- Goeie kommunikasievaardighede en vermoë om streng prosedures konsekwent toe te pas.
- Fisies fiks en bereid om skofte naweke en openbare vakansiedae te werk.
- Nugter eerlik waaksaam en professioneel (verwysings sal nagegaan word).
Aansoekproses:
Stuur CV en 23 verwysings. Kandidate kan versoek word om n praktiese vaardigheidstoets te doen.
(Werksplek: Potchefstroom. Slegs geskikte kandidate sal gekontak word.)
CLOSING DATE: 31 January 2026
Remote Work :
No
Employment Type :
Full-time
Die rol sluit in algemene terrein- en gebou-onderhoud klein herstelwerk loodgietersprobleme en koördinering van klein bou-/opknappingsprojekte met kontrakteurs.Qualifications : Vereistes: 35 jaar toepaslike instandhoudings-/handyman-ervaring; goeie praktiese vaardighede (herstelwerk basiese bouwerk...
Die rol sluit in algemene terrein- en gebou-onderhoud klein herstelwerk loodgietersprobleme en koördinering van klein bou-/opknappingsprojekte met kontrakteurs.
Qualifications :
Vereistes: 35 jaar toepaslike instandhoudings-/handyman-ervaring; goeie praktiese vaardighede (herstelwerk basiese bouwerk loodgieters); betroubaar selfstandig en detail-georiënteerd.
Bestuurderslisensie is n voordeel. Bereid om soms noodwerk na-ure te hanteer.
Bykomende inligting :
Minimum vereistes:
- Geldige PSIRA-registrasie
- Bewese ervaring in toegangbeheer en terrein-/fabriek-sekuriteit (voorkeur).
- Goeie kommunikasievaardighede en vermoë om streng prosedures konsekwent toe te pas.
- Fisies fiks en bereid om skofte naweke en openbare vakansiedae te werk.
- Nugter eerlik waaksaam en professioneel (verwysings sal nagegaan word).
Aansoekproses:
Stuur CV en 23 verwysings. Kandidate kan versoek word om n praktiese vaardigheidstoets te doen.
(Werksplek: Potchefstroom. Slegs geskikte kandidate sal gekontak word.)
CLOSING DATE: 31 January 2026
Remote Work :
No
Employment Type :
Full-time
View more
View less