Sekuriteitsbeampte
Potchefstroom - South Africa
Job Summary
Sleutelpligte sluit in:
- Bemanning van die beheerkamer (monitering kommunikasie en verslagdoening).
- Toegangbeheer: koördinering en beheer van toegang tot die perseel volgens CFAM se reëls en prosedures.
- Koördinering van personeel-inspeksies waar nodig tydens in- en uitklok/ingang en uitgang.
- Perimeterpatrollering en roetine veiligheidskontroles.
- Basiese inspeksies en beheer waar skrootmetaal/materiaal verwyder word (voorkoming van verlies en onbevoegde verwydering).
- Hantering van insidente opvolg van prosedures en tydige eskalasie na bestuur waar nodig.
Qualifications :
Voordele (nie noodsaaklik nie):
- Vorige ervaring in n industriële/fabriek-omgewing.
- Ervaring met CCTV/moniteringstelsels toegangsbeheer-stelsels en voorvalverslae.
Bykomende inligting :
Minimum vereistes:
- Geldige PSIRA-registrasie
- Bewese ervaring in toegangbeheer en terrein-/fabriek-sekuriteit (voorkeur).
- Goeie kommunikasievaardighede en vermoë om streng prosedures konsekwent toe te pas.
- Fisies fiks en bereid om skofte naweke en openbare vakansiedae te werk.
- Nugter eerlik waaksaam en professioneel (verwysings sal nagegaan word).
Aansoekproses:
Stuur CV PSIRA-bewys sertifikate en 23 verwysings. Kandidate kan onderwerp word aan agtergrondverifikasie praktiese assessering en/of toetsing volgens maatskappybeleid.
(Werksplek: Potchefstroom. Slegs geskikte kandidate sal gekontak word.)
CLOSING DATE: 31 January 2026
Remote Work :
No
Employment Type :
Full-time
About Company
CFAM Technologies (Pty) Ltd. design, manufacture, install and commission food and feed extrusion plants and related equipment. We established ourselves as a leader in twin-screw extrusion and related technologies.CFAM has become a market leader with a proven record of building quality ... View more