Employer Active
Job Alert
You will be updated with latest job alerts via emailJob Alert
You will be updated with latest job alerts via emailNot Disclosed
Salary Not Disclosed
1 Vacancy
OUDIT BESTUURDER CENTURION
Aanstelling: Permanent voltyds
Ligging: Centurion
Salaris: R40000 R45000
Kwalifikasies: Voltooide BCom graad met SAICA Klerkskap
n Ouditeursfirma in Cenruion is opsoek na a Oudit Bestuurder.
Voltooide SAICA Klerkskap met 4 tot 5 jaar ervaring klerkskap ingesluit.
Klaar met of besig met CTA.
Verantwoordelik vir die bestuur van n a span van 4 5 persone.
Verantwoordelik vir die opleiding en Admin van Klerke
Oudits en boekhouding
Lisensie en eie vervoer noodsaaklik
Sou jy aan die bogenoemde voldoen stuur jou CV en afskrif van kwalifkasies na
Opskrif: Oudit Bestuurder Centurion
As u nie binne 2 weke na die sluitingsdatum gekontak word nie beskou u aansoek as onsuksesvol.
*OOSTELIKE Personeel KONSULTANTE BK (SEDERT 1990
Voltooide BCom graad met SAICA Klerkskap
R40000 R45000 per maand voor aftrekkings
Full-Time